Shawn en Mercia se troue was ‘n heerlike gekuier van hulle vriende en familie. Hulle het in Orkney getrou en ons is die Saterdag oggend deur met ons nuwe 4×4. Ons het die aand oorgeslaap in Wawielpark. Mercia het ongelooflik goed gelyk en was ‘n “natural” voor die kamera. Die kos was ongelooflik lekker. Hierdie tweetjies het op skool begin uitgaan en is nou gelukkig getroud.
Sterkte met julle toekoms, mag julle huwelik altyd so mooi wees soos julle troue!
Foto’s is pragtig!!!