Johan en Linda het getrou in Irene in Pretoria. Baie dankie dat julle my gevra het om julle trou fotograaf te wees, dit was ‘n voorreg om die dag saam met julle deur te bring. Linda was soos alle bruide lekker gemaklik die oggend van die troue, en hoe nader dit aan die troue kom hoe meer nervous het sy geraak. Sy het haar dag so beplan dat ons voor die troue oorgenoeg tyd gehad het om haar alleen af te neem. Dit werk altyd baie lekker en laat die fotograaf toe om na die troue al sy tyd aan die “couple” en familie fotos te spandeer. Hierdie twee het my regtig verras met hoe hulle die foto nemery geniet het, hulle was gemaklik en net hulleself, wat natuurlik my werk baie makliker gemaak het, dit was ‘n absolute plesier om hulle af te neem.Hulle het in die mees intiemste klipkerkie getrou wat ek nog gesien het, en hulle onthaal was ‘n lekker gekuier van die naaste familie en vriende. As jy ‘n fotograaf benodig om jou troue af te neem in Gauteng, skakel my gerus, ons reis ook na enige plek in Suid Afrika. Ek neem ook familie fotos vanaf my studio in Krugersdorp aan die Wesrand. Ons ontwerp en druk ook “Coffee table books” om al jou herinneringe vir ‘n leeftyd vas te vang.
Related Posts
René and Andre met 12 years ago. Her sister arranged a blind date for her…
Moon and Sixpence wedding photography It is always a pleasure to be the wedding photographer…
A Beautiful Oubaai Wedding at the Hyatt I was really looking forward to this one,…
Conrad & Retha live and work in Zambia on a game lodge, it was thus…
The Moon and Sixpence Wedding Brendon and Vikki got married at The Moon and Sixpence…
Vaughan and Judith got married atMoon and Sixpence recently. What an AMAZING place and what an…
A SURPRISE WEDDING.Nici and Melissa were moving to Sweden in two weeks and invited their family…
I photographed Shaun & Monique’s wedding at Everwood Wedding venue in Muldersdrift recently.
Jaco is a childhood friend of my wife, and my wife’s parents and Jaco’s parents…
Paul and Heleen are one of those couples that though married at the older than…
Makiti Wedding Japie and Shorné got married at Makiti in Kromdraai near Krugersdorp. I actually…
Johan dit is stunning foto’s! Jy het Linda se skoonheid so mooi vasgevang en verewig, sommige van die foto’s is soooo goed, ek kan nie ophou kyk daarna nie…
Van my gunsteling foto’s is 1, 6 ,10, 13, 15, 20 , 21 Die lys raak te lank. Jy is uitstekende fotograaf!!
Dankie dat jy die foto’s met ons deel!! Ek gaan dit beslis op my fb profiel plaas!
Dt is die mooiste foto,s
Johan, dis amper 3 maande later en ek kan steeds nie glo hoe wonderlik die dag was nie. En om natuurlik terug te sit en te “relax” oor jou fotos het bygedra tot die heerlike dag. Baie dankie vir die fantastiese mooi fotos. Een van die dae book ons daardie “maternity shoot”!!