Deprecated: str_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home/wwwjccr/public_html/wp-content/themes/thegem/inc/content.php on line 275
Hi Johan
Ek hou baie van die uitnodiging en wil graag weet wat die koste aan so uitnodiging behels, en hoe lank neem dit om gereed te kry vir uitstuur.
Ons trou 2 Julie 2011, en wil graag soortgelyke uitnodiging doen.
Ons is nie tans in SA nie maar sal in April ongeveer die 16e weer in Pretoria wees, as ons miskien met jou ‘n afpraak kan reel, vir ook onderandere bespreking van trou foto’s, ons trou by Green Leaves – Hartbeespoort.
Ek is tans besig om rond te kyk na paar fotograwe se tegnieke.

Ek hoor graag van die pryse mbt die uitnodiging.
Ons kan per email gesels
Groete
Heleen Jordaan