Category Archives: Pedrie and Evette Wannenburg wedding

Pedrie and Evette Wannenburg Wedding at Lechwe Lodge

1a

It’s 5 o’clock on 12 March 2011. My son and I just got up…we are on our way to Pedrie and Evette Wannenburg’s wedding at Lechwe Lodge near Kroonstad.  I am really looking forward to the day…it is always an honour to photograph a beautiful couple like these two at a place like Lechwe Lodge....

View full post »

La Promesse Events - March 21, 2011 - 9:45 am

Dear Johan

As wedding planners it is always a pleasure to recommend our brides to you.

The photos above are proof of your talent and professionalism.

You are indeed a cut above!

Evette - March 21, 2011 - 3:25 pm

Baie dankie johan! Jy was reg, die Fotograaf is die 2e belangrikste keuse na jou man op jou troudag, en ekt verseker altwee 100% reg gekies! Dit was n voorreg om saam met jou te werk. Jyt ons laat voel soos sterre en dit het alles so maklik gemaak! Jy was heeltyd daar om elke oomblik te vang en ek waardeer dit so baie want op die einde is die sekondes wat jy vasvang al wat ons het om te na terug te kyk! So Bly jy het hierdie spesiale dag met ons gedeel. Ek sal jou aanbeveel vir enige iemand, nie eers net buide nie. Jy is briljant!!

Lfd

JOHAN NORTJE - March 21, 2011 - 4:41 pm

Wow Johan dit is stunning! Dit was amazing om saam met julle te kon werk en werklik ek moet jou komplimenteer, die kalmte wat jy oorgedra het aan almal die dag was oortreflik! Jou idee`s het nooit opgeraak nie en dit was duidelik sigbaar jy kon aangaan en aangaan. Baie dankie dat ek kon deel wees, daarvan. JY WORD HOOGS AANBEVEEL BY MY KLIENTE!

Riana Prinsloo - March 22, 2011 - 9:18 am

Hi Johan,
Die foto’s is soos gewoointlik amazing!!! Mens kan die liefde vir jou werk in die fotos sien. Jy bring lewe aan die fotos.
As een van jou eerste bruide is dit nog steeds vir my amazing hoe jy net beter en beter word…. en ek het gedink en dink nog steeds of fotos was die beste!!! :-) Maar jy het net ‘n manier om elke bruid se fotos absolutely amazing te laat uitkom! Dis nie net die fotos, jy as mens is pragtig en bring rustigheid saam met jou wat elke bruidspaar op hulle gemak laat voel. Dis fantasties om te sien dat jou idees nooit leeg hardloop nie. Jou bruide, toekomstige en verlede, is sowaar geseend om iemand soos jy te he wat die dag saam met hulle kan deel.
Mag jou werk nog vir baie jare geseend wees, bly wie jy is en jy gaan nog baie hoog vlieg!!
Riana

LECHWE LODGE - March 22, 2011 - 1:06 pm

Die foto’s is ONGELOOFLIK, maak ‘n mens eintlik hartseer so pragtig is dit. Jy het sowaar in elke foto ‘n spesiale oomblik vasgevang !!!

Jenny - March 23, 2011 - 9:21 am

Hi Johan

“Stunning”…….Soos altyd! Hulle is ‘n pragtige paartjie, en jy het dit baie duidelik op jou lense vasgele.

Rozanne - March 23, 2011 - 10:47 am

Dit is ongelooflike foto’s Johan!!!
Evetta jys so pragtig!!!
XxX

johan - March 23, 2011 - 10:53 am

Dankie Rozanne…stem saam….sy is ‘n ongelooflike mooi vrou!

Joanita Tonks - March 23, 2011 - 1:24 pm

Johan
Wow, stunning, mooi ek weet nie eintlik hoe om myself uit te druk in woorde nie, maar dit is regtig die mooiste foto’s wat ek nog ooit gesien het. Glo my, foto’s fassineer my ongelooflik baie maar hierdie bring sommer ‘n traan in my oog van mooiheid. Sjoe, ek wil sommer nou weer trou (natuurlik met my eie man) net om ook sulke mooi foto’s te hê. Jy het waarlik ‘n Godgegewe talent en benut dit ten volle. Net soos my ma, wat al die dekor en blomme vir Pedrie en Evette se troue gedoen het, admireer ek jul beide vir jul passie en toegeweidheid om ander se drome ‘n realitiet te maak. Hou aan met die goeie werk!!

johan - March 23, 2011 - 1:42 pm

Jy is SOOO reg Joanita. Talente kom van bo af, so mens kan NOOIT aanstellerig raak daaroor nie. Jy kan ENIGE tyd weer trou…ek sal met graagte daar wees. Geniet jou dag!

Carla Steyn - March 24, 2011 - 6:39 am

Hi Johan

Die foto’s is stunning verby, jy is geseën met ‘n wonderlike talent. Jy mag maar. Die foto’s is ongelooflik mooi en is net op die regte angles geneem en jy vang die lig so mooi. Baie goeie werk :)

Linda Grobler - March 24, 2011 - 7:36 am

Johan, awesome fotos soos gewoonlik. Wat ‘n voorreg om te kan sê “Hy was my fotograaf ook!!!!!!”

johan - March 24, 2011 - 7:53 am

Dankie Linda…en wat ‘n stunning bruid was jy nie! PS: Dit lyk my ons doen ‘n baby shoot een van die dae? Geluk!

Luzaan - March 24, 2011 - 8:57 am

Hi Johan,

Die fotos is werklik pragtig! En ek stem saam met Linda…dis ook vir my n voorreg dat jy ons spesiale dag kon verewig. Sien vreeslik uit na ons fotos!
Mag ons Hemelse Vader jou en jou gesin seen!

Blessings!

johan - March 24, 2011 - 9:03 am

Dankie Luzaan…is juis nou besig met jou fotos …jy het BAIE mooi gelyk hoor. Jy gaan baie daarvan hou! Volgende week is jy hier op die blog!Dankie vir jou seën wense…ek VAT dit!

Alecia - April 7, 2011 - 11:38 am

WOW!!!!!!!!!!!! Julle foto’s is eerlik waar ongelooflik amazing. Johan jy het ‘n ongelooflike talent gekry! Hierdie 2 het fantasties gelyk… maak my skoon lus om my trou rok weer aan te trek en nog foto’s te neem! :-)

Duppie Du Plessis - April 5, 2012 - 10:30 am

Jy neem cool foto
Baie mooi

This weekend » JC Crafford Photography - March 22, 2011 - 9:28 am

[...] Pedrie and Evette Wannenburg Wedding at Lechwe Lodge [...]

[...] Pedri and Evette Wannenburg Wedding at Lechwe Lodge [...]

R e c e n t   C o m m e n t s
F a c e b o o k
T w i t t e r