Derick and Renate’s wedding at Leopard Lodge

Derick and Renate got married at Leopard Lodge near the Hartbeespoortdam in North West.

Their wedding had a vintage theme. Have a look at what Renate did with the tables and the decor, that was something quite out of the ordinary.

They are both bikers, and Renate organised an old motorbike with a side span to bring her to the ceremony…not even Derick knew about it!

This is two people that is very much in love, and as my wife always say: “Good things happen to good people” Very true in their case.

Derick and Renate, thanks for choosing me as your wedding photographer, I will always have very fond memories of your special day and your special love.

JC Crafford is a specialist wedding photographer and photographs weddings all over South Africa. If you need someone that is as passionate about your wedding as you are please call me on 0741 334 755 or email me at smile@jccrafford.com.

 

 

 

Annette Thomas - January 23, 2012 - 12:41 pm

Derrick en Renate wil net se julle maak die MOOISTE paartjie en my gebede vir julle is dat julle altyd so stunning Gelukkig sal wees soos wat hierdie pragtige fotos weerspieel. baie liefde Annette xx

Inge - January 23, 2012 - 1:10 pm

Baie mooi foto’s!! Spesiaal!!

kai Mostert - January 23, 2012 - 1:24 pm

Renate jy het pragtig gelyk veels geluk aan jou en Derick met die groot stap ek weet dat Jesus 1ste in julle huwelik en lewens is en daarom sal dit geseend wees

seenwense

Kai

Jackie Bradley - January 23, 2012 - 2:10 pm

Hi my pel so jammer dat ons die wonderlike dag gemis het. Julle lyk so gelukkig!! Ek wens julle al die beste toe vir jule paatjie saam hoop daar is min duwweltjies, ek dink ek en Willie het hulle almal plat getrap. Al ons liefde van ‘n koue Engeland.
Willie Jackie, Wayne en Melissa

Danielle Scheepers - January 23, 2012 - 3:10 pm

Hoe pragtig is my famielie? Ma, jy lyk asemrowend!Xx Stunning fotos!

Hennie Le Roux - January 23, 2012 - 5:50 pm

WOW Die mooiste wat ek nog gesien het. Fantasties. Puik.

Vera van Dalen - January 23, 2012 - 5:52 pm

Dit kan nie mooier nie, en God se seën en genade is sigbaar. Leef elke dag, oomblik vir oomblik met ‘n fokus op die glas half vol en nie half leeg nie, en jul sal ervaar dat dit self begin oorloop.

Baie liefde
Vera

Tokkie Thomas - January 23, 2012 - 6:45 pm

Julle is die ware voorbeeld van ware liefde … mag julle virweig gelukkig wees in Liewe Jesus se hande toegevou !!

Daleen Lombard - January 24, 2012 - 7:12 am

Jy was ‘n “STUNNING” bruid! Julle maak die mooiste paartjie. Ek weet dat julle baie gelukkig gaan wees want God gaan julle ryklik seën.

Sula Neuhoff - January 24, 2012 - 7:14 am

Liewe Renate,
Wat n plesier om julle pragtige fotos te kon sien!
Jy was n prentjie op jou troudag, en julle lyk albei stralend gelukkig. Mag julle huwelik vir julle albei meer vreugde bring as wat julle van kon droom!
Liefde,
Sula
xx

Anne-Marie van der Merwe - January 24, 2012 - 7:15 am

Jou troufotos is pragtig en jy lyk soooo gelukkig.

Anne-Marie

Jane Nielsen - January 24, 2012 - 7:16 am

Dearest Renate,

You made THE MOST STUNNING bride. The photos are incredible. Thank you for remembering me.

My dearest friend I wish you every happiness and to Derick look after her she is someone very special.

Kindest Regards,
Jane Nielsen

Stephanie de Vos - January 24, 2012 - 7:17 am

Hi Renate,

Sjoe dit is absolute stunning. Net die beste en geseende jare vir julle!!

Stephanie de Vos

Dezne Beumer - January 24, 2012 - 7:18 am

Dis beyond PRAGTIG!
Kindest Regards

Dezne

Irene - January 24, 2012 - 7:19 am

My Liefste Sussie en Derrick,

Vir julle net die beste! Julle verdien dit! Ek sou soooo graag daar wou wees, maar nou dat ek die pragtige “artworks” aanskou het, voel ek deel van alles. Geluk, baie liefde en voorspoed. Lovies, Irene

Elmarie van Staden - January 24, 2012 - 7:20 am

Buurvrou, jy het pragtig gelyk. Baie geluk! Mag julle saam verskriklik oud word, en mag julle net liefde en geluk ervaar. Ek’s bly vir jou! Elmarie

Paula - January 24, 2012 - 9:37 am

Hi Renate!
Ek het al vanoggend op Facebook gaan loer – sjoe, dit is van die mooiste trou fotos nog! Jy was voorwaar ’n pragtige bruid!  Ek stem saam met die fotograaf, julle lyk so verlief! Ek bid dat julle waar julle kom, almal Jesus se liefde deur julle twee sal ervaar.
Mag dit ’n stunning week verder wees!
Liefies,
Paula

Linda Figueira-King - January 24, 2012 - 9:38 am

WOW Renate your wedding was beautiful. You looked spectacular and you both look so in love I have tears in my eyes. Your love for each other radiates from the photographs and you are just so happy. Thank you so much for sharing! Amazing.

Thank you and keep smiling beautiful lady.
xx

Megan Watridge - January 24, 2012 - 9:41 am

Mrs Oosthuizen
Thank You for sharing such spectacular memories with me. Friend you looked beautiful. What a amazing job you did WOW!.
To have your close friends and family to celebrate this joyess time with you so blessed.

Just to think that you nearly didn’t go on that bike ride !!! he he he he

Love, miss you friend

Lizette en Louis - January 24, 2012 - 10:03 am

Renate, Derrick

Baie geluk – die fotos is pragtig!!!

Santie Blomerus - January 24, 2012 - 10:10 am

Goeiemore Mev Oosthuizen

Ek het gister jou fotos gekry. Julle het ongelooflik stunning gelyk. Die foto’s is pragtig. Fotograaf weet wat hy doen!
Lovies
Santie

Derick & Renate Oosthuizen - January 24, 2012 - 5:18 pm

Dierbare Johan. Waar kan ons begin om dankie te se. Dit was vir ons ‘n geweldige moeilike taak om ‘n gastelys saam te stel in vandag se tye, maar… met jou kundigheid as fotograaf, en die feit dat ons die dag elektronies met “die wereld” kon deel, het onmiddelik gemaak dat ons almal by die feeverhaal-dag kon insluit. Hiervoor wil ons jou uit ons harte bedank.

Nooit het ons enige ander fotograaf oorweeg nie, jou handewerk stap jou ver vooruit. Dankie dat jy en jou twee seuns ons altyd met respek behandel het. Geluister het wat ons gevra het, dat julle stilletjies aangeaan het met julle meesterstukke en geen steen onaangeroer gelaat het om die mooiste prentjie te soek nie.

Ons wil jou en jou pragtige familie hartlik bedank vir die reuse aandeel in die sukses van ons mooiste dag. Mag God julle ryklik seen op jul pad vorentoe.

Blessings
Derick & Renate

Nicolene Bierman - January 25, 2012 - 9:53 am

Hi Renate
Julle het so mooi gelyk. Ek het amper sit en huil hier by my rekenaar. Baie geluk en bid net liefde en vreugde vir julle.
Groete

Anna Opperman - January 25, 2012 - 9:54 am

Goeiemiddag Renate
Ek wil n geseende huwelik toewens…
In my ganse lewe het ek nog NOOIT so mooi troue gesien, van die tafels, die bruidegom en dan bo alles; JY die mooiste bruid…
Dit het wesilwaar my hart geraak… Soos ek deur die foto’s geblaai het, kon ek Christus se HEILIGE teenwoordigheid aanvoel – en die liefde tuseen julle is SY liefde
Liefde
Anna

Andre & Marietjie - January 27, 2012 - 11:28 am

Baie geluk!!!!

Dit is pragtig, ons wens julle alles wat mooi is toe vir die toekoms.

Andree & Marietjie

Ewald & Melanie - January 31, 2012 - 5:14 am

Derrick en Renate
Dis n vooreg om friende soos julle te he. Dit was n wondelike troue en ons weet dat julle huwelik net so mooi en gelukkig sal wees omdat julle dit aan Jusus opgedrae het.
Besondere motief en pragtige fotos, hoe dan nou ook anders met so mooi bruid en handsome bruidegom?

Sharen - February 5, 2012 - 12:37 pm

Renate, you look so beautiful..you have such class.. you both look so, so, so happy!! I am so happy for both of you. Well done the decor is lovely. Wishing you both a long and happy life together.
Sharen

Shaun Millar - February 20, 2012 - 6:17 pm

You guys are a perfect couple. Renate, I’m so glad you have found a good man to look after you. Stunning photo’s and the best outdoor wedding setting I have ever seen – you look absolutely beautiful. Baie geluk ann julle albei. – Groete Shaun

Ansie en Johan Vlok - February 21, 2012 - 6:16 am

Hi Julle , dit is regtig n unieke geleentheid gewees en “awesome” fotos ! Als mooi en goed vir jul vorentoe !!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree

R e c e n t   C o m m e n t s
F a c e b o o k
T w i t t e r