JC Crafford Photography bio picture
  • Welcome to my home on the internet!

    Hi there. My name is Johan Crafford. This is what I was born to do …my passion,my first love, ….FREEZING MOMENTS IN TIME… I’ve had my first camera when I was 4 years old, and I’ve had one in my hand ever since. Photography is not something I HAVE to do…it is something I WANT to do. I specialize in photographing weddings but also love to photograph families, children and models in my studio. I feel humbled and incredibly honored every time somebody trust me with capturing their memories. I’d like to talk to you about the pictures you want. Please give me a call on 0741 334 755 or e mail me at . I’m looking forward to the challenge of working with you! PS: I looove to travel, and experience new things.So whether you stay in Cape Town or Gauteng or any other place, i am ready to photograph your wedding . Read more about me Or Click here to view my YOUTUBE digital Wedding Brochure

Family photo shoot

A couple of photos from a recent photo shoot I did in my studio in Krugersdorp in Gauteng! It is so nice to capture a happy family and to know that your photos will hang on their wall for years to come.   Want to bring your family or children for a photo shoot? JC...

View full post »

Derick and Renate’s wedding at Leopard Lodge

Derick and Renate got married at Leopard Lodge near the Hartbeespoortdam in North West. Their wedding had a vintage theme. Have a look at what Renate did with the tables and the decor, that was something quite out of the ordinary. They are both bikers, and Renate organised an old motorbike with a side span...

View full post »

Annette Thomas - January 23, 2012 - 12:41 pm

Derrick en Renate wil net se julle maak die MOOISTE paartjie en my gebede vir julle is dat julle altyd so stunning Gelukkig sal wees soos wat hierdie pragtige fotos weerspieel. baie liefde Annette xx

Inge - January 23, 2012 - 1:10 pm

Baie mooi foto’s!! Spesiaal!!

kai Mostert - January 23, 2012 - 1:24 pm

Renate jy het pragtig gelyk veels geluk aan jou en Derick met die groot stap ek weet dat Jesus 1ste in julle huwelik en lewens is en daarom sal dit geseend wees

seenwense

Kai

Jackie Bradley - January 23, 2012 - 2:10 pm

Hi my pel so jammer dat ons die wonderlike dag gemis het. Julle lyk so gelukkig!! Ek wens julle al die beste toe vir jule paatjie saam hoop daar is min duwweltjies, ek dink ek en Willie het hulle almal plat getrap. Al ons liefde van ‘n koue Engeland.
Willie Jackie, Wayne en Melissa

Danielle Scheepers - January 23, 2012 - 3:10 pm

Hoe pragtig is my famielie? Ma, jy lyk asemrowend!Xx Stunning fotos!

Hennie Le Roux - January 23, 2012 - 5:50 pm

WOW Die mooiste wat ek nog gesien het. Fantasties. Puik.

Vera van Dalen - January 23, 2012 - 5:52 pm

Dit kan nie mooier nie, en God se seën en genade is sigbaar. Leef elke dag, oomblik vir oomblik met ‘n fokus op die glas half vol en nie half leeg nie, en jul sal ervaar dat dit self begin oorloop.

Baie liefde
Vera

Tokkie Thomas - January 23, 2012 - 6:45 pm

Julle is die ware voorbeeld van ware liefde … mag julle virweig gelukkig wees in Liewe Jesus se hande toegevou !!

Daleen Lombard - January 24, 2012 - 7:12 am

Jy was ‘n “STUNNING” bruid! Julle maak die mooiste paartjie. Ek weet dat julle baie gelukkig gaan wees want God gaan julle ryklik seën.

Sula Neuhoff - January 24, 2012 - 7:14 am

Liewe Renate,
Wat n plesier om julle pragtige fotos te kon sien!
Jy was n prentjie op jou troudag, en julle lyk albei stralend gelukkig. Mag julle huwelik vir julle albei meer vreugde bring as wat julle van kon droom!
Liefde,
Sula
xx

Anne-Marie van der Merwe - January 24, 2012 - 7:15 am

Jou troufotos is pragtig en jy lyk soooo gelukkig.

Anne-Marie

Jane Nielsen - January 24, 2012 - 7:16 am

Dearest Renate,

You made THE MOST STUNNING bride. The photos are incredible. Thank you for remembering me.

My dearest friend I wish you every happiness and to Derick look after her she is someone very special.

Kindest Regards,
Jane Nielsen

Stephanie de Vos - January 24, 2012 - 7:17 am

Hi Renate,

Sjoe dit is absolute stunning. Net die beste en geseende jare vir julle!!

Stephanie de Vos

Dezne Beumer - January 24, 2012 - 7:18 am

Dis beyond PRAGTIG!
Kindest Regards

Dezne

Irene - January 24, 2012 - 7:19 am

My Liefste Sussie en Derrick,

Vir julle net die beste! Julle verdien dit! Ek sou soooo graag daar wou wees, maar nou dat ek die pragtige “artworks” aanskou het, voel ek deel van alles. Geluk, baie liefde en voorspoed. Lovies, Irene

Elmarie van Staden - January 24, 2012 - 7:20 am

Buurvrou, jy het pragtig gelyk. Baie geluk! Mag julle saam verskriklik oud word, en mag julle net liefde en geluk ervaar. Ek’s bly vir jou! Elmarie

Paula - January 24, 2012 - 9:37 am

Hi Renate!
Ek het al vanoggend op Facebook gaan loer – sjoe, dit is van die mooiste trou fotos nog! Jy was voorwaar ’n pragtige bruid!  Ek stem saam met die fotograaf, julle lyk so verlief! Ek bid dat julle waar julle kom, almal Jesus se liefde deur julle twee sal ervaar.
Mag dit ’n stunning week verder wees!
Liefies,
Paula

Linda Figueira-King - January 24, 2012 - 9:38 am

WOW Renate your wedding was beautiful. You looked spectacular and you both look so in love I have tears in my eyes. Your love for each other radiates from the photographs and you are just so happy. Thank you so much for sharing! Amazing.

Thank you and keep smiling beautiful lady.
xx

Megan Watridge - January 24, 2012 - 9:41 am

Mrs Oosthuizen
Thank You for sharing such spectacular memories with me. Friend you looked beautiful. What a amazing job you did WOW!.
To have your close friends and family to celebrate this joyess time with you so blessed.

Just to think that you nearly didn’t go on that bike ride !!! he he he he

Love, miss you friend

Lizette en Louis - January 24, 2012 - 10:03 am

Renate, Derrick

Baie geluk – die fotos is pragtig!!!

Santie Blomerus - January 24, 2012 - 10:10 am

Goeiemore Mev Oosthuizen

Ek het gister jou fotos gekry. Julle het ongelooflik stunning gelyk. Die foto’s is pragtig. Fotograaf weet wat hy doen!
Lovies
Santie

Derick & Renate Oosthuizen - January 24, 2012 - 5:18 pm

Dierbare Johan. Waar kan ons begin om dankie te se. Dit was vir ons ‘n geweldige moeilike taak om ‘n gastelys saam te stel in vandag se tye, maar… met jou kundigheid as fotograaf, en die feit dat ons die dag elektronies met “die wereld” kon deel, het onmiddelik gemaak dat ons almal by die feeverhaal-dag kon insluit. Hiervoor wil ons jou uit ons harte bedank.

Nooit het ons enige ander fotograaf oorweeg nie, jou handewerk stap jou ver vooruit. Dankie dat jy en jou twee seuns ons altyd met respek behandel het. Geluister het wat ons gevra het, dat julle stilletjies aangeaan het met julle meesterstukke en geen steen onaangeroer gelaat het om die mooiste prentjie te soek nie.

Ons wil jou en jou pragtige familie hartlik bedank vir die reuse aandeel in die sukses van ons mooiste dag. Mag God julle ryklik seen op jul pad vorentoe.

Blessings
Derick & Renate

Nicolene Bierman - January 25, 2012 - 9:53 am

Hi Renate
Julle het so mooi gelyk. Ek het amper sit en huil hier by my rekenaar. Baie geluk en bid net liefde en vreugde vir julle.
Groete

Anna Opperman - January 25, 2012 - 9:54 am

Goeiemiddag Renate
Ek wil n geseende huwelik toewens…
In my ganse lewe het ek nog NOOIT so mooi troue gesien, van die tafels, die bruidegom en dan bo alles; JY die mooiste bruid…
Dit het wesilwaar my hart geraak… Soos ek deur die foto’s geblaai het, kon ek Christus se HEILIGE teenwoordigheid aanvoel – en die liefde tuseen julle is SY liefde
Liefde
Anna

Andre & Marietjie - January 27, 2012 - 11:28 am

Baie geluk!!!!

Dit is pragtig, ons wens julle alles wat mooi is toe vir die toekoms.

Andree & Marietjie

Muranti wedding – Jaco and Lientjie

Jaco is a childhood friend of my wife, and my wife’s parents and Jaco’s parents are very good friends (and live next to each other) so this wedding was always going to be very special to me (with obviously extra pressure to make sure I deliver) (who wants to aggravate their mother in law..haha) Their relationship is...

View full post »

Jaco en Lientjie - January 15, 2012 - 4:41 pm

Johan, woorde sal nie genoeg wees om vir jou ooit te kan dankie se vir die oomblikke wat jy vir ons vasgevang het viraltyd nie. Ek en Lientjie was so bevoorreg en bederf om jou as ons fotograaf te kon he, die bruidspaar wat jou nie as hulle fotograaf kan he nie sal defnitief met tweede beste moet “settle”. (Want sonder enige twyfel is jy die beste)
Van dag een af het jy ons so belangrik en spesiaal en op ons gemak,laat voel. Dankie vir al die moeite en inspireerende woorde al die kere wat ons bekommerd was.
Die foto’s is onbeskryflik mooi, dis vir ons so n groot trots om die fotos vir die wereld te kan wys, en jou sonder enige twyfel aan enige bruids paar te kan aanbeveel, want en ek moet dit weer se, jy is die beste fotograaf.
Ons kan met alle eerlikheid se dat as ons die dag moes oor doen jy weer daar sou wees.
Se asseblief vir Mev. Crafford ook dankie vir al haar insette en harde werk om dit so awesome te maak.
Weereens so baie dankie, jyt n ongelooflike talent.
Ons kan nie wag om met ons ongelooflike fotos te gan spog nie.

Baie groete en liefde
Jaco en Lientjie

Louis Coetzee - January 17, 2012 - 8:53 am

Johan en Surika, baie dankie vir die puik werk wat julle gedoen het om Jaco en Lientjie se spesiale dag nog meer spesiaal te maak. Die fotos is voorwaar van hoogstaande gehalte en getuig van die spesiale talent wat julle ontvang het om so skeppend te wees. Dit verg werklik baie talent om iets gewoon te kan omskep in ‘n ware kunswerk. Nogmaals baie dankie en “keep up the good work.”
Groetnis.

Shepstone Gardens Wedding – Patrick and Claire

Patrick and Claire got married at Shepstone Gardens in Houghton in Gauteng. An Incredibly beautiful place, and a beautiful fun loving couple with awesome friends = AWESOME WEDDING. I really enjoyed being their wedding photographer. Most funny moment at the wedding? You won’t believe this. The ceremony was outside in the garden. While the minister...

View full post »

Claire Owgan (nee Hughes) - January 13, 2012 - 11:49 am

A big thank you Johan and the fantastic work that you did on the day!

You made me feel very relaxed and comfortable and it shows in the photos.

I would definitely recommend you to my friends and family, and anyone looking for a photographer who cares about the photos and the occasion and not only about the invoice!

Thanks again.

Marielle - January 13, 2012 - 12:14 pm

Well done, brilliant photo’s! Nice to see something original…. and again… we are sorry about our little (big) dog!

1 st Wedding of 2012

My first wedding of 2012. My 2 sons and myself (Bertie – camera and Timothy – Video) are off to Oxbow Estate Trout farm near Bronkhorstspruit this morning to photograph Chris and Caryn ‘s wedding. Two LOVELY people that gives hugs and kisses to each other ALL the time. Can you imagine what they are...

View full post »

R e c e n t   C o m m e n t s
F a c e b o o k
T w i t t e r